Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Raak ’n oomblik stil, en draai na God

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 25 June, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4

Baie jare gelede het ek en Elize een jaar besluit om van Plettenbergbaai tot by Kaapstad, kuslangs, met ons ou Golfie en ’n tweemantent te toer. Dit was in die dae voor tannie Google en haar baie hulpvaardige vriendin Google Maps. Elize was in die Kaap toe sy baie...

Die Here gee vir ons ’n toekoms

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Friday, 29 May, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3

Twee maande gelede het ek in my redaksionele artikel ’n stelling gemaak dat net die tyd sal leer of ons in 2020 voortydig opgetree of oorreageer het. In daardie stadium het baie mense in totale onkunde geglo ons gaan drie maande by die huis wees en dan is alles weer...

Raak opnuut betrokke by mekaar

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Sunday, 26 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2

En hier is ons in grendelstaat hoofstuk 2… Elke dag as ek die nuus op die internet soek, sien ek presies hoe lank ons reeds in isolasie is: 23 dae, 12 ure en 52 minute… en so tel ons. Indien iemand my Oujaarsdagaand sou sê dat ons jaar so gaan uitspeel,...

Wees steeds daar waar jy nodig is

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer

Sou die Here my kom haal, mag Hy my dan aantref waar ek besig was om sy wil te doen. Want die geloof wat ek bely en leef, is nie ’n gekheid nie, dit is ’n geloof in ’n almagtige God. (Martin Luther) Wat tans as gevolg van die koronavirus (Covid-19) wêreldwyd gebeur,...

Studentegemeentes is onontbeerlik

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

My opdrag aan die twee studenteleraars wat ook artikels vir hierdie blad geskryf het, was om met die Kerk te deel hoe studente hul geloof beleef en watter rol die Kerk in die lewe van studente speel. Ons Kerk, soos alle ander kerke – trouens, soos feitlik almal in...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons