by Charel du Toit (Universiteit van Pretoria) | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer
Die gelykenisse van Jesus is van die geliefste en mees bestudeerde verhale in die hele wêreld. Hierdie verhale, van die barmhartige Samaritaan tot die verlore seun, het vir meer as twee millennia gevorm hoe ons deernis, vergifnis en geloof verstaan. Maar sê nou maar...
by Charel du Toit (Universiteit van Pretoria) | Maandag, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
In sy boek Church emerging from the cracks (2012) bespreek Johann Meylahn die belang van liminale spasies in die kerk. Spasies van tussenin. Hierdie spasies is vir Meylahn ’n dans met vyf bewegings: Luister; Interpreteer; Onderskei; Digkuns; en Omhelsing; wat dan weer...
by Charel du Toit (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
My ma was die liefdevolste mens wat jy ooit sou ontmoet. ’n Mens kon net enkele oomblikke met haar deurbring, maar nadat jy met haar kontak gehad het, sou jy dalk haar naam of gesig vergeet, maar jy sou vir seker weet dat sy jou liefhet. Sy was ’n klein vrou met ’n...