by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Die 73ste Algemene Kerkvergadering van die NHKA vind vanjaar van Sondag 2 Oktober tot Donderdag 6 Oktober plaas. Hierdie vergaderings bied ’n besondere geleentheid vir die predikante van die Kerk om bymekaar te kom, en die besluite wat deur die afgevaardigdes geneem...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Om my teen myself te beskerm, het ek drie tasse wat ek gebruik as ek gaan preek: een vir gewone eredienste, een vir huweliksbevestigings, en een vir roudienste en begrafnisse. Elkeen het die nodige formuliere en ander gebruiksitems vir die erediens ter sprake. Op 15...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Woensdag 18 Maart 2020 lui my selfoon om 20:28. Dis Jasper van der Westhuizen. Hy vra of ek gehoor het van Hannes en Ibel Beukes. Ek sê Nee. Hy vertel my dat hulle albei dood is, vermoor. Die detail is maar vaag. Ek val neer op ’n stoel. Ek móét bevestiging kry. Ek...