by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in ons Here Jesus Christus Dit gebeur dikwels dat persone wat deur u, die gemeentevergadering, verkies word om as ouderling of diaken te dien, nie vir die taak kans sien nie. Die rede hiervoor is gewoonlik drieledig van aard. Eerstens is daar soms...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: ’n Dienaar van Christus, en dan wil ek hierdie tema verder belig met ‘n gedeelte uit Efesiërs 2 vers 3: “Ons is deur ons sondige begeertes oorheers en het gedoen net waartoe ons luste ons gelei het en wat in...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Liewe ………. Psalm 1 is nie geskryf vir die bevestiging van huwelike nie. Maar as ons hierdie Psalm fyn lees, dan kom ’n mens baie gou agter dat hy eintlik elke terrein van ons menselewens dek. Dit is hoekom baie geleerdes sê dat Psalm 1 eintlik die...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Maak nie saak van uit watter hoek ons na die huwelik kyk nie, die huwelik en liefde gaan hand aan hand. Omdat twee mense vir mekaar lief word, trou hulle later. As die liefde iewers verlore raak – om watter rede ook al –...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters, vriende, en N en N: Vergun my die geleentheid om op hierdie mooi dag in julle lewens ‘n paar gedagtes te wissel oor die paar verse in Habakuk, wat ek, op julle versoek, vir ons aan die begin saamgelees het. In hierdie gedeelte vind ons Habakuk...