by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die lewe gebeur nie maar sommer net nie. In hierdie lewe kom ons nie maar net sommer dinge oor nie. Sekere goed duik nie eenvoudig maar net op in ons lewenspad nie. Want op een of ander manier, soms verstaanbaar, soms nie,...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Opening “Lord, Heavenly Father, we are here gathered in Thy name. May then the thoughts of our minds and the words from mouths be well accepted to Thee. Beloved, Grace to you from God, our Father And from the Son And from the Holy Spirit, Both now and forever more....
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir ons prediking kom uit Psalm 25 verse 4 en 5: “Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie. Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.”...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Lofsang: Gesang 74 Liewe ………….., familie en vriende In enige verhouding waarin die mens betrokke raak, is daar veral twee sake wat ‘n ongelooflike groot rol speel…die sake waarna ek verwys, is VERWAGTINGE en BEHOEFTES! Die lankal-reeds-getroudes in ons midde sal ons...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
(Die onderhawige preek is geskik vir prediking op Geloftedag wat val op ‘n Sondag in die adventstyd. In die preek wat volg is beide die saak van Geloftedag en advent hanteer, maar die preek kan goedskiks so aangepas word om óf geskik te wees vir Geloftedag óf vir...