by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Psalm 73:23-28 God is altyd by sy kinders ________________________________________ Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons ervaringe in die lewe, dit wat die lewe oor ons bring, maak dat ons dikwels ons ou lewe hier redelik sinneloos ervaar. Die Psalm wat...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die geweldige lang leeftye van die menslike geslagte wat in Genesis 5 opgesom word, het al baie vrae, en ook moontlike wyses van verklaring by baie Bybellesers na vore gebring. Party skryf die Bybelse figure toe aan mense...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons met die dood van ‘n geliefde — iemand naby aan ons — gekonfronteer word, raak ons weer intens bewus nie alleen van die finaliteit van die dood nie, maar ook van die feit dat hierdie ongenooide gas, die dood,...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus God is groot. Dit leer die Bybel ons op baie plekke. En op net soveel plekke leer die Bybel ons wat God se grootheid alles beteken: Hy is genadig, Hy versorg, Hy bly getrou aan sy beloftes, Hy is regverdig, Hy is goed,...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Prediking Wat ’n vreemde teks om te lees by die begrafnis van iemand. Ons lees dit gewoonlik wanneer twee mense trou. Meer nog: huwelik sê iets van ‘n nuwe lewe. En vandag is ons saam omdat daar ‘n einde aan ‘n lewe gekom het. Wanneer ons egter hierdie gedeelte anders...