Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Hoofstuk 11: Hermeneutiek, Skrifbeskouing en Skrifhantering

Hoofstuk 11: Hermeneutiek, Skrifbeskouing en Skrifhantering

by NHKA | Tuesday, 7 December, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT

HERMENEUTIEK, SKRIFBESKOUING EN SKRIFHANTERING Dr E (Elritia) le Roux Freier Evangelische Gemeinde Wülfrath (Duitsland) 11.1.     Inleidend In kerklike gesprekke en besluite is daar dikwels verskil van mening. Verskil van mening is belangrik, want dit bewaar die kerk...
Hoofstuk 11: Hermeneutiek, Skrifbeskouing en Skrifhantering

Hoofstuk 10: Skrifbeskouing in die lig van postmoderniteit

by NHKA | Tuesday, 7 December, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT

SKRIFBESKOUING IN DIE LIG VAN POSTMODERNITEIT[i] Prof AG (Andries) van Aarde Emeritus  10.1.  Inleidend Die identiteit van gelowiges in die reformatoriese tradisie hou wesenlik met Skrifbeskouing verband, en veral die vraag of die Skrif die sentrale element in die...

5 Julie: Ds C (Carusta) van der Merwe (beroepafwagtend) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Monday, 5 July, 2021 | Verjaarsdae

Op weg na missionale gemeentewees

by NHKA | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Gemeenteleiers in die Hervormde Kerk dink tans ernstig na oor kerkwees in die huidige tydsgewrig. Hierdie nadenke het nie uitsluitlik met die dalende lidmaattal en benouende ekonomiese omstandighede te doen nie, hoewel dit wel ’n rol speel. Daar is eerder ’n opregte...

Notules tot dusver goedgekeur

by NHKA | Tuesday, 24 September, 2019 | AKV

Goedgekeurde AKV-notule tot 24 September 2019 om...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons