Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Kerkwees 200
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Predikant oorlede na lang siekbed

by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Ds BF (Berend) Greyling (61) is op 15 Januarie oorlede na sy stryd die afgelope jaar met kanker. Die gedenkdiens vir ds Greyling was op Dinsdag 21 Januarie vanuit Gemeente Bethlehem; dr Frikkie Labuschagne het die diens gelei. Ons innige simpatie gaan aan mev Leonie...

Professoraat vir predikant

by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Dr Ananda Geyser-Fouché is aan die einde van 2019 tot medeprofessor in Ou Testamentiese Wetenskap bevorder. Sy werk sedert 2012 in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Voor dit het sy vir 14 jaar UP se buitelandse betalings in die...
Stoepstories: Troues, troues, troues…

Stoepstories: Troues, troues, troues…

by Oupa Stoep | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Benoude Bruid van Brakpan vra: Oom Stoep, kan Oom my asseblief raad gee? Ek trou later vanjaar en wil graag alles perfek hê op die dag. Wat stel Oom voor moet ek doen of nie doen nie? My liewe bruid, as veteraan van bykans 400 huweliks-bevestigings wat Oom al...
Ses nuwe proponente gelegitimeer

Ses nuwe proponente gelegitimeer

by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Ses finalejaar teologiestudente is Donderdagaand 21 November in Gemeente Oos-Moot gelegitimeer. Ds Willem Kok, skriba van die Kommissie van die AKV en vader van een van die studente, het die erediens gelei. Die proponente is Thomas Dreyer, Anel Boshoff, Marina Kok,...

Op weg na missionale gemeentewees

by NHKA | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Gemeenteleiers in die Hervormde Kerk dink tans ernstig na oor kerkwees in die huidige tydsgewrig. Hierdie nadenke het nie uitsluitlik met die dalende lidmaattal en benouende ekonomiese omstandighede te doen nie, hoewel dit wel ’n rol speel. Daar is eerder ’n opregte...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

In hierdie aflewering kyk ons na die ontstaan van die Hervormde Kerk se tydskrifte. Na die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het die heropbou van die Hervormde Kerk met groot opoffering gepaard gegaan. Ten spyte van moeilike finansiële omstandighede, het lidmate en...
Oor Skrifbeskouing, Karl Barth en dies meer

Oor Skrifbeskouing, Karl Barth en dies meer

by Dr Barry van Wyk (Waterberg en Zoutpansberg) | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Een van die moderne ontwikkelinge, die boekdrukkuns, en die gevolge daarvan het meegebring dat die Bybel nie meer so skaars is as in die ver verlede nie. Daar is in elke huis ten minste meer as een Bybel beskikbaar, maar dit word ’n vraag wanneer gewonder word oor die...
Bybeljaar 2020

Bybeljaar 2020

by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Bybelgenootskap vier 200 jaar Die Saaier, die betroubare karakter wat deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se logo uitgebeeld word, is steeds besig om onverpoos die saad van God se Woord, die Bybel, te saai. Vir byna 200 jaar, sedert sy stigting op 23 Augustus...

’n Nuwe begin…

by Dr Annette Potgieter (Rustenburg-Tuine) | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Dis nou maar net só – ’n nuwe jaar is opwindend! Dis ’n geleentheid om iets wat voorheen stukkend was, reg te maak. ’n Geleentheid om ’n nuwe hoofstuk aan te gryp. Of so voel dit. Iets omtrent die aarde se voltooiing van ’n omwenteling om die son maak dat ons...

Die volgende drie jaar

by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het van 12 tot 15 Januarie ’n bosberaad gehou om die Kommissie se werksaamhede vir die volgende drie jaar te beplan. Die bosberaad het plaasgevind op die Venterskroon-kampterrein, wat deur Gemeente Potchefstroom bedryf...
« Older Entries
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons