by Clarika Hattingh (HTK/Sinodaal) | Dinsdag, 4 Julie, 2023 | Artikels, Stories van hoop
My ouma, Clara Horn, het op 31 Mei 2023 ’n volle 100 jaar oud geword. Ek wou so graag haar storie deel terwyl sy nog met ons was, maar sy is Woensdag 21 Junie oorlede. Clara Oosthüyzen is op 31 Mei 1923 op die plaas Diepsloot gebore. Haar skoolopleiding begin by...