Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Tuiskoms: van gemeente na gemeenskap

Tuiskoms: van gemeente na gemeenskap

by Ds Rue Hopley (Wapadrant) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Daar is ’n verskil tussen ’n gemeente en ’n gemeenskap. ’n Gemeente is belangrik. Dit is waar ons bid, sing, luister, dien en saam die Here aanbid. Dit is waar ons kinders gedoop en ons geliefdes begrawe word, en waar ons aan die Here se tafel sit. Dis waar ons leer...
’n Kamp om te onthou: NHKA-hoërskoolkamp 2025

’n Kamp om te onthou: NHKA-hoërskoolkamp 2025

by Ds Rue Hopley (Wapadrant) | Dinsdag, 25 Maart, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer

Wanneer ’n mens aan ’n kamp dink, kom verskillende gedagtes na vore – avontuur, saamwees, leer, groei en natuurlik hope pret. Die NHKA-hoërskoolkamp 2025 van 14-16 Februarie het nie net aan hierdie verwagtinge voldoen nie, maar het dit by verre oortref. Dit was ’n...
Brugbouers van liefde: ’n Roeping tot intergeloofsdialoog en inklusiewe gasvryheid

Brugbouers van liefde: ’n Roeping tot intergeloofsdialoog en inklusiewe gasvryheid

by Ds Rue Hopley (Wapadrant) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Ek het die groot voorreg gehad om in Julie 2024 aan die Someruniversiteit van die Kazan Federale Universiteit in Rusland deel te neem. Dit was ’n besondere ervaring wat my akademiese horisonne verbreed en my geestelike denke verdiep het. Hoewel hierdie ervaring...
Laat die kindertjies speel…

Laat die kindertjies speel…

by Ds Rue Hopley (Wapadrant) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3

Daar is min dinge wat my hart so diep raak as kinders wat lekker speel. Ek verwonder my altyd aan hoe kinders met alles en van alles ’n speletjie kan maak. Die gelag wat diep vanuit hul binneste kom. Die gefokusde frons van ’n ernstige taak wat onderneem word. Die...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

9 + 14 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons