Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die ontwikkeling van die Kinderhuise – van weeshuis tot ouerhuis

Die ontwikkeling van die Kinderhuise – van weeshuis tot ouerhuis

by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer

Die Hervormde Kerk het in 1922 formeel toegetree tot kinderversorging. Christelike barmhartigheid is ’n wesenskenmerk van die geloofshandelinge van die kerk. Op 3 Augustus 1922 besluit die Algemene Kerkvergadering om ’n weeshuis op te rig. In Augustus 1923 word die...

Die Kerk se ingrypende besluit ’n eeu gelede oor kinderversorging

by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6

Die begin van die 20ste eeu is gekenmerk deur oorlog, rebellie, die griepepidemie en armoede. Daar was onderlinge verdeeldheid op politieke terrein onder Afrikaners, en die Kerk het geworstel met algehele ontwrigting in die volkslewe van die Afrikaner. Teen 1910...
God maak bemoeienis met hierdie wêreld

God maak bemoeienis met hierdie wêreld

by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Ons maak gereed om Kersfees te vier. Die herdenking van die geboorte van Jesus Christus is vir Christene seker die belangrikste feesdag op die jaarkalender. Dit is vakansietyd, rustyd, familietyd. En tog, te midde van ons vreugde oor die geboorte van Jesus Christus,...

Emerituspredikant op 93 oorlede

by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6

Ds CJ (Stoffel) Smit is Maandag 17 Augustus 2020 in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Hy en sy vrou het sedert sy emeritaat op 31 Mei 1988 in Potchefstroom gewoon. Ds Smit is op 7 Februarie 1953 georden as predikant van die Kerk. Hy het in die gemeentes Koster, Brits,...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

7 + 15 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons