Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Covid-19-hulplyn vir lidmate en predikante van die NHKA

Covid-19-hulplyn vir lidmate en predikante van die NHKA

by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Woensdag, 1 April, 2020 | Covid-19 ondersteuning, Sentrum vir Gemeentelike Bediening

Dr Frikkie Labuschagne, direkteur van die SGB, rig hierdie skrywe aan ons lesers. Ons verkeer almal in isolasie! Die isolasie gebeur tans op fisiese, sosiale sowel as emosionele en geestelike vlak. Emosionele ontwrigting en ander vorme van trauma skep ’n volgende vlak...
Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd

Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd

by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Woensdag, 25 Maart, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld

Die angstige, ontwrigtende en onsekere tyd waarin ons ons tans bevind, is ’n tyd wat so baie geleenthede bied om nuut en kreatief oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus na te dink. Die Hervormde Kerk en die wyse waarop dienswerk in verskillende...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

12 + 9 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons