by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Daar kom oomblikke en tye wanneer die geprewel van woorde nie plek het nie… Moet ek praat of bly ek nou liewer stil? Ek praat nie van stilstuipe nie, maar van oomblikke en spasies van my menswees waar stil wees (Jes 30: 15) die beste antwoord en reaksie op...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) funksioneer as ’n orgaan van bystand van die Kommissie van die AKV. Hoe kan ons help? Die SGB bied die volgende ondersteuningsdienste vir predikante, lidmate en gemeentes: NHKA-mentorskapprogram; toerusting, begeleiding en...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Die Covid-19-pandemie het tot grootskaalse ontwrigting en verplasing gelei. Soos enige ander traumatiese gebeurtenis, het dit vinnig gebeur met langwerkende effek. Ons het die kurwe met groot belangstelling dopgehou: Covid-19 is op ons en die impak daarvan...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Pioniersopleiding help lidmate en gemeentes om ’n sterker na buite gerigte benadering tot kerkwees te volg. Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) bied ’n soortgelyke pionierskursus aan as die een van die Hugenote Kollege waaroor diak Roy McEwan in hierdie...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Verandering gebeur met elkeen van ons. Die wêreld evolueer en gevolglik is verandering integraal deel van ons menswees. Van ons eerste lewensoomblik af was die ervaring van verandering ’n werklikheid! Die eerste beginsel wat ek graag met u wil deel, is die...