geskryf deur Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Dinsdag, 12 Mei, 2020 | Menings
My seuntjie is 15 maande oud, en genugtig, hy hou sy mamma en pappa uiters besig tydens hierdie buitengewone grendeltydperk. Hy is beslis nie stout nie – net nuuskierig en ondersoekend met ’n lekker skeppie ondeundheid! En tog sê hy met groot oë Stout! elke keer as hy...
geskryf deur Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Woensdag, 18 Maart, 2020 | Menings
In elke interaksie het elkeen van ons die geleentheid om die ander persoon op te bou, of af te breek… So klink Jo Black se woorde tydens ’n onderhoud op die kykNET-program Reis na gister. Dié woorde laat ’n blywende indruk op my – na ’n moeilike paar weke by die werk...
geskryf deur Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Woensdag, 29 Januarie, 2020 | Menings
Dis Maandagoggend laat en jy het pas by die werk ingestorm. Jou vergadering het reeds begin, en jy is laat! Jy skarrel om te krap in elke sak, want jou selfoon is net nêrens nie. Skielik besef jy dat jy dit tuis vergeet het! Jou kop draai soos jy probeer uitwerk hoe...
geskryf deur Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Donderdag, 21 November, 2019 | Menings
My kind is gedoop! Prys die Here, my kind is gedoop! As mamma van ’n nege maande oue baba, is die verantwoordelikheid nog skrikwekkend groot, en die werkinge van ouerskap en mamma-wees nog baie onbekend. Maar die wete dat ek en my man ons seuntjie kon opdra aan die...