Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Zoem, zoem, weg is hy!

Stoepstories: Zoem, zoem, weg is hy!

by Oupa Stoep | Friday, 26 June, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4

Zumpie Zorgman van Zeekoevlei skryf: Beste Oupa Stoep, ek is ’n baie positiewe mens en glo ’n mens moet altyd iets positiefs probeer kry selfs uit die slegste van ervarings. Hierdie Covid-storie is vir ons almal sleg, maar dit het my geleer dat ons tegnologie baie...
Stoepstories: Zoem, zoem, weg is hy!

Stoepstories: Is virtuele eredienste vir almal?

by Oupa Stoep | Friday, 29 May, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3

Ignatius Terblanche (ook bekend as IT) van Irene vra: Oupa Stoep, ons het nou in grendeltyd gesien hoe effektief dit kan wees as die eredienste van gemeentes opgeneem word en op YouTube en Facebook beskikbaar gestel word. Wanneer gaan die kerk begin bykom en besef dat...
Stoepstories: Zoem, zoem, weg is hy!

Stoepstories: Vers en kapittel

by Oupa Stoep | Tuesday, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2

Verwarde Fiona van Vosbergshoop skryf: Liewe Oupa Stoep, tydens hierdie deurmekaar tyd met die Covid-19-pandemie, het daar kort-kort boodskappe deurgekom wat verwys na verse in die Bybel wat voorgee om óf te voorspel wat gebeur het, óf te verduidelik wat ’n mens moet...
Stoepstories: Zoem, zoem, weg is hy!

Stoepstories: Aan die tafel met die Nagmaal

by Oupa Stoep | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer

Leerling Lidmaat van Leeudoringstad skryf: Liewe oom Stoep, ek is besig met volwasse kategese en gaan een van die dae hopelik die voorreg hê om Nagmaal te gebruik. Kan Oom my help om te  weet wat ek als moet en nie moet doen nie as ek by die tafel aansit? Liewe...
Stoepstories: Zoem, zoem, weg is hy!

Stoepstories: Laaste afskeid

by Oupa Stoep | Wednesday, 26 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Tranerige Tryntjie van Trichardt skryf: My oupa is onlangs oorlede en ek moet die reëlings vir sy begrafnis tref. Die ondernemers het vir my ’n dokument met ’n lys van opsies gegee vir die diens, wat wissel van ’n klein lykswaentjie wat deur ’n motorfiets getrek word...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons