Vooronderstelling, vooroordeel en die evangelie

Daar was ’n tyd toe die woord “objektief” graag gebruik is. ’n Mens moet “objektief” na ’n saak kyk en dit “objektief” beoordeel. Dan kan jy op ’n rasionele grondslag bepaal wat die beste optrede of reaksie sal wees. As ons “objektief” vasgestel het wat “die waarheid”...