by Redaksie | Tuesday, 25 June, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Hy leer ons dien Toe Hy hulle voete klaar gewas en sy bokleed aangetrek het en weer aangesit het, sê Hy vir hulle: “Verstaan julle wat Ek vir julle gedoen het? Julle noem My julle Leermeester en Here, en julle is reg, want Ek is dit. As Ek, wat julle Here en julle...