by Redaksie | Tuesday, 4 June, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Mej Sanet du Plessis het op Donderdag 2 Mei by die Sinodale Dienssentrum as Taalversorger/Produksiebestuurder diens aanvaar. Sy volg mev Tessa Oppermann op wat sedert 15 Maart 2004 by die destydse SENTIK, nou die Afdeling Kerklike Kommunikasie, in diens is. Mev...
by Redaksie | Tuesday, 4 June, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Die belofte van die Heilige Gees God het Jesus van Nasaret aan julle bekend gestel deur die kragtige dade, die wonders en die tekens wat God Hom by julle laat doen het. Daarvan weet julle self. God het besluit en dit vooraf bepaal om Hom aan julle uit te lewer, en...
by Redaksie | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Suzanne van Deventer, maatskaplikewerkbestuurder by Rata Maatskaplike Dienste verantwoordelik vir die DPS-pleeghuise, is op 19 Maart vanjaar vereer met Solidariteit Helpende Hand se Hoopdraers-toekenning, saam met twee ander maatskaplike werkers wat diep spore van...
by Redaksie | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
God vergeet ons nie Ons God is in die hemel, alles wat Hom behaag, doen Hy. … Die Here dink aan ons. … Hy sal hulle wat vir die Here ontsag het, seën – die kleintjies saam met die grotes. Mag julle geseën word deur die Here wat hemel en aarde gemaak het....
by Redaksie | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Emerituspredikant ds PJJ (Pierre) Kotzé (74) is net voor 15:00 Saterdag 9 Maart oorlede. Ds Kotzé het middel Januarie ’n operasie ondergaan waartydens ’n hartomleiding gedoen en ’n hartklep herstel is. Hy het aanvanklik goed aangesterk en is van die St...