Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
My Super Seekat Susters

My Super Seekat Susters

by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Maandag, 1 Julie, 2024 | Artikels, Vrouebediening

So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe van hierdie spesiale seekat vasgevang en met die wêreld gedeel. My...
Gaan jy Hom ken as Hy voor jou staan?

Gaan jy Hom ken as Hy voor jou staan?

by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Dinsdag, 25 April, 2023 | Artikels, Vrouebediening

Maria Magdalena het nie meer trane oor nie. Sy is moeg en gedaan en het uitgeput by die deur gesit en gewag dat die eerste sonstrale die horison in die ooste verkleur. Haar mandjie was reeds gepak: sagte linnedoeke, reukolie en ’n bossie veldblomme. Die voëls het die...
Wat is tyd werd vir jou?

Wat is tyd werd vir jou?

by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Maandag, 25 April, 2022 | Artikels, Vrouebediening

Ek onthou nog die reëlmatige tik-tok pendulumswaaie van my ouma se groot staanhorlosie. Dit het ’n rustige ritme aan die donkerte gegee, wanneer insluimer oorgegaan het in soete slaap. Die klok was ’n handgemaakte erfstuk wat ’n prominente plek gehad het in die huis....
Die wonder van die wind

Die wonder van die wind

by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Woensdag, 4 Augustus, 2021 | Artikels, Vrouebediening

Laas week lê ek op die naat van my rug onder ’n wildevy in die wildtuin. Ek kyk hoe die blare van die ou reus dans in die wind. Die skaduwee verander die groene van die blare met elke beweging. Ek hoor hoe die blare saggies ritsel as hulle teen mekaar skuur. Die wind...
Wie is agter die masker?

Wie is agter die masker?

by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Dinsdag, 12 Mei, 2020 | Artikels, Vrouebediening

Oor die jare heen het daar al menige groot filmtreffer gedraai waar die onbesonge held of vreesaanjaende boef ’n masker dra, óf om sy identiteit geheim te hou, óf om grillerige letsels uit vorige skermutselings weg te steek! Maar die interessantheid lê daarin dat die...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

15 + 7 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons