by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 9 March, 2022 | Menings
Kom laat ons bid. Hoe onskuldig kan so ’n versoek klink. En hoe omstrede! Kom ons bid vir vrede en die onmiddellike beëindiging van Rusland se inval in Oekraïne. So vra die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK, of WCRC in Engels) in ’n brief aan al haar...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 28 February, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Die Algemene Kerkvergadering is ’n bykomende vergadering van die ampte gevorm deur ampsdraers wat deur kerkraadsvergaderings afgevaardig is as verteenwoordigers van hulle ampte, en verteenwoordig die Kerk. So lui die inleidende paragraaf van Ordinansie 4.4 in die...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering wil graag langs hierdie weg die predikante van die Kerk bedank vir u toegewyde werk onder moeilike omstandighede. Baie van u is self moeg en emosioneel gedreineer na 18 maande van ongewone en moeilike omstandighede. Tog...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 7 June, 2021 | Menings
Elke gemeente wil graag haar eie predikant hê. En as hulle ’n predikant beroep, moet dit ’n goeie predikant wees – goed opgelei, dinamies en ’n reggeaarde predikant eie aan die Hervormde Kerk. Vandag aanvaar gemeentes dit as vanselfsprekend dat daar predikante is wat...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 24 May, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Toe ek jare gelede in Sheffield gestudeer het, het die Walliese predikant van ons plaaslike gemeente vir ons die storie vertel van die Wallieser wat as die enigste oorlewende op ’n eiland uitgespoel het. Hy het hom uiteindelik op die eiland ingerig en vir 20 jaar daar...