by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 24 May, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Toe ek jare gelede in Sheffield gestudeer het, het die Walliese predikant van ons plaaslike gemeente vir ons die storie vertel van die Wallieser wat as die enigste oorlewende op ’n eiland uitgespoel het. Hy het hom uiteindelik op die eiland ingerig en vir 20 jaar daar...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 28 April, 2021 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
Die fokus vir die NHKA se sinodale begroting die afgelope dekade was op besparing. Natuurlik is besparing nodig en belangrik om die las van sinodale offergawes op gemeentes so lig moontlik te maak. Maar besparing kan nie die hoofoogmerk van die sinodale begroting...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Met die opening van die 72ste Algemene Kerkvergadering in 2019 was dr André Ungerer se tema Die Kerk onderweg na 2025. Die eerste, rigtinggewende besluit van daardie AKV het toe ook soos volg gelui: SINERGIE ONDERWEG NA 2025. Alle gemeentes, ringskommissies en...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Tuesday, 4 August, 2020 | Artikels, Persoonlike groei
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae dikwels van ons weet. Wat is jou standpunt oor Black Lives Matter? Wat sê jy oor regstellende aksie in die werkplek en kwotas of teikens vir sportspanne? Waar staan jy oor die regte of verteenwoordiging van vroue? Hoekom laat...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 10 June, 2020 | Artikels, Verkondiging
Moet ons Sondag ’n erediens hou of nie? Sou jy jou ’n jaar gelede kon voorstel dat kerkrade enigsins hieroor kan wonder? Die aankondiging dat Suid-Afrika op 1 Junie 2020 na Vlak 3 van die ramptoestand beweeg en dat gemeentes toegelaat sal word om onder streng...