by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 17 October, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Skaars twee weke na die Hervormde Kerk (NHKA) se Algemene Kerkvergadering (AKV), het die NG Kerk (NGK) hul Algemene Sinode (AS) gehou. Vir iemand wat die AS vir die eerste keer bygewoon het, was die verskille en ooreenkomste opvallend. Die AS met 200 afgevaardigdes is...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 3 October, 2019 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
’n Formulier is gewoonlik nie ’n dokument wat mense aan die praat kry nie. Dis maar ’n vasgestelde teks wat telkens weer by ’n plegtige geleentheid gelees word. Mettertyd raak die woorde bekend, sodat ’n mens nie meer behoorlik luister of daaroor nadink nie. Die 72ste...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 3 October, 2019 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
Konsolideer. Dink saam. Werk saam. So kan ’n mens die belangrikste uitkomste van die pas afgelope 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) saamvat. Konsolideer Die heel eerste beskrywingspunt op die agenda van die AKV het dié opskrif gedra: Sinergie op pad na 2025....
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 26 September, 2019 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
Die 72ste Algemene Kerkvergadering het ’n kombinasie van ervaring en nuwe bloed verkies tot lede van die Kommissie van die AKV. Al die predikantslede van die Kommissie van die 71ste AKV was herkiesbaar, en vier van die ouderlingslede. Die AKV het die voorsitter, dr...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Is ons nie terug waar Luther 500 jaar gelede, en Barth 100 jaar gelede was nie – baie goeie werke, en ’n afwesigheid van God? So vra prof Natie van Wyk in ’n voordrag op die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) se jaarlikse simposium wat hierdie keer gehandel het oor...