by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 31 October, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Die wrede werklikheid van werkloosheid is oral om ons. Nou het ons egter ’n kans om ’n verskil te maak in ons land. Die Hervormde Kerk is, saam met ’n aantal ander kerke en geloofsgebaseerde organisasies, nou al ’n paar jaar lank betrokke by die werk van die...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 17 October, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Skaars twee weke na die Hervormde Kerk (NHKA) se Algemene Kerkvergadering (AKV), het die NG Kerk (NGK) hul Algemene Sinode (AS) gehou. Vir iemand wat die AS vir die eerste keer bygewoon het, was die verskille en ooreenkomste opvallend. Die AS met 200 afgevaardigdes is...
by Ds Chris Liebenberg (Hawke’s Bay, Nieu-Seeland) | Thursday, 19 September, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Dit is ’n proses wat in die geheim begin. Agter toe deure met gedempte stemme. Niemand weet van jou planne nie, want jy weet self ook nog nie… Moet jy bly of moet jy gaan? Wipplankgedagtes. Middernagberaadslagings. Praat, oorweeg, dink, bid. Lyste van voordele...
by Dr Gert Malan (Mosselbaai) | Thursday, 19 September, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Soos altyd, was dit ’n voorreg en vreugde om vanjaar die lidmate in Paraguay te bedien. Hierdie voorreg word finansieel moontlik gemaak deur ’n aantal borge in Suid-Afrika, maar grootliks deur die lidmate in Paraguay. Daarmee saam maak gemeentes Nelspruit en...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 4 September, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Grond is ’n baie sensitiewe saak in Suid-Afrika. Grondhervorming is uiters omstrede. Politici se uitdagende uitsprake oor hierdie onderwerp het oor die afgelope paar jaar gelei tot toenemende wantroue en verdeeldheid in die gemeenskap. Wie sou dus kon dink dat ’n...