by Oupa Stoep | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Ywerige Yvette van Yzerfontein vra: Beste Oupa Stoep, soos elke jaar is daar merkbaar meer mense in die eredienste, ook meer kinders wat die kategese bywoon. Wat kan ek doen om te keer dat hulle nie stelselmatig minder word soos die jaar verloop nie? Beste Yvette, jy...
by Redaksie | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Ds GC (Gert) van Staden, een van die NHKA se oudste leraars, is op 21 November 2025 in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Ds Van Staden is op 28 Augustus 1932 gebore. Ná afloop van sy studies is hy op 4 Desember 1958 gelegitimeer en op 24 Januarie 1959 in Gemeente...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Dit was tydens ’n Desembervakansie toe my man, Jimmy, en my seun, Thomas, besluit het dat hulle hierdie keer ’n Rubik se kubus gaan bemeester. Met groot ywer het hulle YouTube-video’s gekyk, die geheime bewegings bestudeer en eindeloos geoefen totdat elke kant se...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Die Brief van Jakobus is deur die eeue op ’n wye verskeidenheid maniere binne die Christelike tradisie verstaan. Vir sommige verteenwoordig dit ’n praktiese en pastorale oproep tot ’n geloof wat sigbaar word in dade en verhoudings; vir ander klink dit streng,...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Ek het nog nooit van die Munga gehoor voordat my vriend, Alphonso Theron, my van dié verskriklike uithouwedren vertel het nie – om binne vyf dae met ’n bergfiets van Bloemfontein tot Wellington te ry! Om dit reg te kry, moet die deelnemers letterlik dag en nag,...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die NHKA wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het met Besluit 1 ’n dokument getiteld Geloofsverklaring 2025 sonder enige teëstem aanvaar. Die notule wys dat die Geloofsverklaring met algemene instemming vir...
by NHKA | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Die Iroquois is ’n groep inheemse Amerikaners wat vir ongeveer 4 000 jaar reeds in die omgewing van New York en Ontario woon. Hulle het vroeër ’n interessante remedie gebruik om depressie of neerslagtigheid te behandel. Hulle was van mening dat depressie ontstaan...
by Dr Hein Delport (Hoof: HTK) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
The best way to predict the future is to invent it. Met hierdie passie-uitroep het Alan Kay dit duidelik gemaak dat die toekoms nie net iets is wat met jou gebeur nie, dit raak ook menslike agentskap. Ons kan deelhê en help om idees, denke en gehoorsaamheid te vorm....
by Oupa Stoep | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Vitterige Veronique van Verena vra: Beste Oupa Stoep, ek het pas my aanstelling as huweliksbevestiger gekry. Ek wil graag alles perfek reg doen, maar ek is so bang dat ek ’n huwelik bevestig wat onwettig is omdat die paartjie verlangse familie van mekaar is. Kan Oupa...