by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Thursday, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Asof dit nie genoeg was dat die verskillende ekonomieë in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) reeds aan die einde van 2016 ’n uitgerekte verlangsamingsfase ingegaan het nie, kom daar toe nog sedert Maart 2020 die addisionele skok van die...
by Redaksie | Thursday, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Verraai en verloën Die slawe en die tempelwagte het hulle gestaan en warm maak by ’n koolvuur wat hulle gemaak het, omdat dit koud was. Ook Petrus het hom daar by hulle gestaan en warm maak. (Johannes 18: 18, AFR2020) En toe hulle aan land kom, sien hulle daar ’n...
by Ds Martin Slabbert (Philadelphia) | Thursday, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Simon Petrus het hom nog gestaan en warm maak. Die mense by die vuur vra toe vir hom: “Jy is tog nie ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” (Johannes 18: 25, AFR1983) Lees Johannes 18 en 21 Ons almal hou van ’n vuur. By ’n vuur...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Hier is ons ’n jaar later… ’n Jaar waarin Covid-19 deel van ons elke dag se bestaan geword het. ’n Jaar waarin ons kerkgeboue met tye toe was en ons geleer het om die evangelie op ander maniere te verkondig. ’n Jaar waarin ons familie en vriende gegroet het wat...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Thursday, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Dit is nou net meer as ’n jaar gelede dat ons lewens onherroeplik verander het. Ek het nog die Saterdag ’n familietroue gehad, ’n diens die Sondag en toe ’n vinnige wekie reses voor die tweede kwartaal begin. Om gou vir Ma in die Kaap te gaan kuier en die troufoto’s...