by Oupa Stoep | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Desperate diaken Dirkie van Dassiefontein vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies as diaken in my gemeente en toe sommer ook as voorsitter van die diakensvergadering. By die eerste nagmaal ná my verkiesing, kyk almal met groot oë na my toe daar nie brood of wyn vir die...
by Redaksie | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Ds JH (Jan) Prinsloo is op 27 April oorlede. Ds Prinsloo is op 24 Februarie 1942 gebore. Ná sy studies is hy op 26 November 1981 gelegitimeer en op 17 Januarie 1982 in Gemeente Orkney-Oos georden. Hy dien in Gemeente Lydenburg vanaf 1985 en aanvaar emeritaat in 2007....
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Op 13 Mei 2018 maak Gemeente Pretoria hul kanselbybel in Du Toitstraat, Pretoria toe. Sewe jaar later op 11 Mei 2025 word dié kanselbybel aan die kinders van die Gemeente Wonderboom-Suid oorhandig. Hierdie gebaar het as ’n simboliese teken van die voortbestaan en die...
by Redaksie | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Tydens die afgelope gradeplegtigheid van die Universiteit van Pretoria het drr CB (Bernard) Prinsloo en MJ (Martin) Slabbert van die NHKA, en JS (Jack) Montja van die MRCC hul doktorsgrade ontvang. Dr Prinsloo In sy proefskrif Redefining the Church’s Mission: Towards...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Dit is winter en weer tyd vir trooskos – sop en brood. In die SP Engelbrecht-museum is allerlei kombuistoebehore wat die storie van kos vertel – en spesifiek winterkos. Dít alles uit ’n tyd toe die internet en Google-resepte nie ’n vanselfsprekende alledaagsheid was...
by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Baie lidmate se kennis van die Ou Testament is beperk tot die psalms en enkele verhale wat ons as kinders uit die Kinderbybel leer ken. Ons is geneig om groot dele van die Ou Testament af te skeep in ons persoonlike bestudering van die Bybel en selfs in ons prediking...
by Ds Leslie Kern (Voormalige predikant van die NHKA / Kanadese Assosiasie van Lutherse Gemeentes) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Aan die einde van 2016 het ons gesin in Kanada aangeland. Ons is dus nou al byna agt en ’n half jaar woonagtig en werksaam in ’n dorp genaamd Mission. Hierdie dorp is geleë in die provinsie British Columbia in die weste van Kanada. Dit is ongeveer 70 km oos van die...
by Prof Louis van Niekerk (Lidmaat van Gemeente Centurion-Oos) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Dit was tydens die pas afgelope Paasfees weer vir my ’n voorreg om die Stasies van die Kruis in my gemeente te besoek en te ervaar. Kerke worstel nogal met die vraag: Hoe kan lidmate ’n ou boodskap weer opnuut as betekenisvol beleef? Die Stasies van die Kruis is...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Om gelowige te wees, en om Kerk te wees, beteken dat ons glo en dat ons getuig van die geloof en die hoop wat in ons leef. Dit doen ons deur elke Sondag tydens die erediens ons geloof in God Drie-enig te bely met die woorde van die Twaalf Artikels of die Belydenis van...
by Redaksie | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
U is my redding Want Hy het die lyding van die magtelose nie geminag of misken nie; Hy het sy gesig nie vir hom verberg nie; maar toe hy Hom om hulp gesmeek het, het Hy gehoor.(Ps 22: 25, AFR2020) U’t die storm beveel en die wind het gaan lê. U het stilte gebring net...