by Oupa Stoep | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Egte Elphie van Eerstelingsfontein vra: Beste Oupa Stoep, ek wonder: As Oupa enige geskenk vir Kersfees sou kon kies, wat sou Oupa graag wil hê? Beste Elphie, Oupa het inderdaad iets wat hy erg begeer om as geskenk te ontvang, maar iemand slim soos ’n Elon Musk of ’n...
by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Prof Ananda Geyser-Fouché van die Universiteit van Pretoria het ’n tweede PhD-graad verwerf, dié keer in Semitiese Tale. Die titel van haar proefskrif is The Ideological Necessity for the Transformation of the Lady Metaphors in Judaic Wisdom Literature. In die...
by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Op Dinsdag 2 November 2021 het die NHKA en die Universiteit van Pretoria ’n nuwe ooreenkoms onderteken oor die voortgesette teologiese opleiding van die Kerk se predikante. Die NHKA se vennootskap met UP het reeds in 1917 begin toe die Fakulteit Teologie by die...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Jopie Fourie se pa, Jozef, was ouderling in die NH of G Gemeente Eloffsdal en het die naam van die gemeente voorgestel met die stigting in 1908. Hierdie historiese 1905-kerkgeboutjie is sedert Junie 2018 ons SP Engelbrecht-museum se tuiste! Hul familiedominee, ds HS...
by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Tydens die legitimasiegeleentheid van Donderdagmiddag 18 November 2021 is twee studente toegelaat tot die evangeliebediening. Hulle is Hanri Aucamp en Yvette (Marais) Scholtz. Prof Yolanda Dreyer het die erediens gelei in die kerkgebou van Gemeente Philadelphia....
by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Geagte Redaksie [Na aanleiding van dr Kobus Labuschagne se artikel “Hervormingsondag Oktober 2021” in Die Hervormer van Oktober 2021] Graag stel ek voor dat die verdrukte Protestante wat onder die Habsburgse dinastie in verskillende lande gely het, jaarliks herdenk...
by Redaksie | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Geagte Redaksie Die artikel van prof Ernest van Eck in Die Hervormer van Oktober 2021 is ter sake. Prof Van Eck wys aan die begin van sy artikel die dwaashede af van talle lesers wat via die internet skielik kenners op die gebied van virologie is. Daarvan kan niemand...
by Dr Piet Boshoff (Emerituspredikant) | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
In Genesis 1: 1 – 2: 3 vertel die priesterskrywer ons God se skeppingswerk is ses plus een dae. Vir God wat alles kon oorsien, was dit goed en gaaf (Gen 2: 2). Volgens Genesis 1: 14 stel God die son en maan as lampe aan om dag en nag te onderskei en om as tekens te...
by Marna Naudé (Voormalige predikant van die NHKA) | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Vir die meeste van ons, Suid-Afrikaners of nie, is Kersfees ’n magiese tydperk van die jaar. Kinders sien uit na geskenke en vakansie, volwassenes sien uit na die samesyn en rus, en almal sien uit na die lekker sonnige weer en heerlike kos. Die sonskyn en die...
by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Die gesonde funksionering van gemeentes binne die kerk is van groot belang vir die Kerk in geheel. Waar gemeentes ’n gesonde roepingsbewustheid het, maak hulle ’n verskil in die gemeenskap asook in die koninkryk van God hier op aarde. Die Kerkspieël-navorsing wat elke...