by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Ek wil die Here loof Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en...
by Ds Marike van der Merwe (Beroepafwagtend) | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Daarom het Ek afgekom om hulle uit die mag van Egipte te bevry en om hulle daarvandaan te laat trek na ’n goeie en uitgestrekte land, ’n land wat oorloop van melk en heuning. (Eksodus 3: 8) Die land van melk en heuning is ’n frase wat my van kleins af bekoor het. As...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Ek sit op die terras voor die gastehuis hoog teen die berg in Waverley, Pretoria. Ek sit daar na ’n lang dag se werk tydens ’n kursus en kyk uit oor die stad se liggies, terwyl ek oor die dag reflekteer. Ek kyk eers na die mooiheid, en die romantikus in my ervaar die...
by Prof Andries Breytenbach (Emeritus/Vanderkloof) | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Daar word deur Christene algemeen aanvaar dat God by die skepping vir die mens ’n besondere taak gegee het. Hierdie taak kom die eerste keer in Genesis 1: 26 ter sprake, wat soos volg vertaal is in die jongste Afrikaanse vertaling van die Bybel: God het gesê: “Laat...