Gedagte vir vandag

Gedagte vir vandag

1 September 2020 Liewe Vader, ek sê dankie vir die lewe rondom my – al die blomme en die diere het hul prag van U gekry. Gesang 552:...
Gedagte vir vandag

Gedagte vir vandag

31 Augustus 2020  Volharding is nie ‘n uithouwedren nie; dit is honderde kort wedrenne, die een ná die ander. Walter...
As jy te laag mik

As jy te laag mik

Romeine 10: 5-21 Kerkgeboue is nie noodsaaklik vir geloofsbyeenkomste nie. Nogtans koester gemeentes die ideaal om ’n funksionele ruimte te bekom vir die beoefening van hul geloof. Daar is groot vreugde en dankbaarheid wanneer hierdie ideaal bereik word. Dit word...
5 Desember – ’n Nederige krip

5 Desember – ’n Nederige krip

Amos 8: 4-6 Daar is ’n harde werklikheid aan Christus se geboorte – dit was nie hierdie mooi, heilige, glansomringde plek waar selfs die diere se oë geblink het nie. Dit was ’n vuil, morsige plek, vol gebrokenheid en onvolmaaktheid. Jesus word juis in ’n stal gebore...

AKV Test gallery

Ayres J ds (Johan) – Germiston (P4) Bester D ds (Dolf) – Boksburg (P694) Bester JP ds (Johan) – Pretoria-Noord (P12) Beukes APJ ds (Dries) – Emeritaat, Swartkop (P13) Beukes CJ dr (Johann) – Weltevreden (P370) Beukes JA dr (Hannes)...

Post 2

Daardie oomblik wanneer dominees vinnig vóór hulle die kansel bestyg, stil staan by die voet van die preekstoel, het my nog altyd gefassineer. In daardie vinnige pouse, wat gaan alles deur die predikant se kop? Is dit ’n aarseling? Vra hulle iets vir die Here? Of...