by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een van die moeilikste vrae om te beantwoord is die vraag of God alles voorsien. Anders gesê: is alles wat oor my pad in die lewe kom so omdat God lankal vooraf so besluit het? Die Heidelbergse Kategismus (Vraag 27) stel...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Die wêreld maak ‘n bespotting van God, en baie “Christene” is die grootste spotters! Dit klink na baie harde woorde om te uiter, maar ongelukkig is dit waar. Kom ek vertel u van iets skokkends, ja afskuweliks wat ek onlangs gesien het. Verlede Sondag was daar ‘n...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ongeveer twee weke gelede was ek teenwoordig by ‘n gesprek waar ‘n sielkundige ‘n terloopse opmerking gemaak het na aanleiding van die gebeure rondom ‘n skooldogter (onderhoofmeisie) van ‘n bekende skool wat probeer...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Stefan maak sy bestaan uit bome. Hy het ‘n woud by sy pa geërf, ‘n woud wat al meer as 400 jaar in die familie is. Maar ook: ‘n woud wat vir nog baie meer jare in die familie sal wees. Hoekom? Want Stefan het ‘n bepaalde...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Almal van ons, of ons nou groot of klein is, en of dit nou bewustelik of onbewustelik is, het ‘n lysie. ‘n Lysie van wie ons is, wat ons is, en hoe ons is. Op die meeste van ons se lysies staan daar...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons het soms die gewoonte om omstandighede te wil regpraat met woorde: Wanneer iemand koffie op my duur tafeldoek mors, sê ons ‘alles is reg’, terwyl alles nie eintlik reg is nie; Wanneer my kind my duur vaas breek, sê ek...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Wie van julle kinders weet wat is Nagmaal? Vertel iemand vir ons wat doen die mense tydens Nagmaal. Wie van julle kinders het al Nagmaal gebruik? Wie van julle kinders wil graag Nagmaal gebruik? Hoekom? Ons lees in die Bybel dat Jesus Christus die Nagmaal ingestel het...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons het soms die gewoonte om omstandighede te wil regpraat met woorde: Wanneer iemand koffie op my duur tafeldoek mors, sê ons ‘alles is reg’, terwyl alles nie eintlik reg is nie; Wanneer my kind my duur vaas breek, sê ek...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Jeug en kinders, Preke
(Deel voor die prediking ‘n skets van ‘n hand met vyf duidelike vingers uit, of vertoon dit elektronies) Broers in onse Here Jesus Christus Ons glo dat die Bybel God se Woord is. Die Bybel wil vir ons (eenvoudig gesê) twee dinge leer: wie en wat God is,...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Deure se funksie in die lewe is onder andere om ons te beskerm, om ons besittings binne en inbrekers en buitestanders buite te hou. Maar soms maak deure ons die buitestanders. Almal van ons het al voor ‘n toe deur in die...