Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Eksodus 24: 12-18; 31: 24; 2 Korintiërs 3: 1-18 – Die Heilige Gees maak God se Woord lewendig en vry

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

PREEKSKETS Daar is mense wat beweer: Die Bybel is net ‘n klomp stories wat deur mense opgestel is met ‘n godsdienstige sousie oor Die Bybel het uit die hemel geval en is deur God self geskryf Wie is reg ? Wat is die Bybel ? Het God regtig self die Bybel geskryf ? Ons...

Lukas 7: 1-10 – Ons moet meet, nie weeg nie

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons herdenk vandag Hervormingsondag, die dag waarop Martin Luther in 1517 sy 95 stellings teen die deure van die Slotkerk in Wittenberg vasgespyker het, en so die Kerkhervorming in die 16de eeu begin het.  Om iets te...

Psalm 24 – Preekskets met die oog op die ingebruikneming van die nuwe Liedboek

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

1. EKSEGETIESE OPMERKINGS Die Psalm bestaan waarskynlik oorspronklik uit drie dele wat redaksioneel saamgevoeg is as ‘n himne met die oog op liturgiese gebruik tydens die viering van die koningskap van God. Antieke liturgiese materiaal is gebruik en saamgevoeg tot ‘n...

Lukas 23: 26-43 – God vra ware berou oor sonde

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus, ons teksvers vir hierdie prediking kom uit ons gelese gedeelte, uit vers 28: “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders …’” Broers en susters, as...

1 Johannes 4: 7-21 – God Drie-enig is ’n God van liefde

by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soos seker aan die meeste van u bekend het ons kerk met ingang van hierdie jaar ‘n nuwe Kerkorde. In wese, broers en susters, is die kerkorde van enige kerk dit wat alles in die kerk reël: dit bevestig onder andere...

Johannes 16: 5-15 – Éen God, drie Persone

by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Geliefdesvan ons Here Jesus, volgens die kerklike kalender moet ons ook ’nSondag spesiaal afstaan sodat die prediking gewy kan word aan aan diegeloofsfeite dat God tegelykertyd die Vader, die Seun en die HeiligeGees is. En vir hierdie doel wil ek graag die volgende...

1 Korintiërs 12 – Die gawes van die Gees

by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Met die eerste deurlees van hierdie gedeelte, kon ek nie anders as om vir myself te vra of ons, die Hervormde Kerk van die twee en twintigste eeu, nog ‘n Geesvervulde kerk is nie. By Geesvervulde kerk, bedoel ek ‘n kerk wat kan bely dat die Heilige Gees daarin...

Handelinge 2: 1-13 – Die doel van die Pinksterverhaal

by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

EKSEGETIESE OPMERKINGS DIE PINKSTERGEBEURE VOLGENS HANDELINGE 2:1-13 Dit is belangrik om te onthou dat die Lukasevanglie en die Handelingegeskrif eintlik een verhaal vorm en waarskynlik deur dieselfde outeur geskryf is. Handelinge is nie ‘n noukeurige geskiedenisboek...

Johannes 20: 19-25 – Die betekenis, doel en wonder van Pinkster: Die ontvang en gee van lewe

by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Die gedeelte wat ons vanoggend saamgelees het, staan bekend as `die teks met die groot probleem’ in die Johannesevangelie. Hoekom? Omdat, broers en susters, dit lynreg bots met die bekende Pinksterverhaal wat...

Psalm 24: 5-10 – Ingebruikneming van die Liedboek – 28 Oktober 2001

by NHKA | Tuesday, 2 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

1. INGEBRUIKNEMING VAN “LIEDBOEK VAN DIE KERK” Die langverwagte nuwe Liedboek van die kerk word op Sondag, 28 Oktober 2001 (Hervormingsondag) amptelik in gebruik geneem. Hiermee word u gemeente versoek om met groot ywer en vreugde daaraan mee te doen. Let asseblief op...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons