Pinkster en koningkrykstyd
BARTOLOMEUS-SONDAG
- Galasiërs 5: 13-26 – Besef ons werklik dat ons deur Christus vrygemaak is?
- 1 Petrus 2: 18-25 – Juis hiervoor is julle geroep, omdat Christus self vir julle gely het
HERVORMING-SONDAG
- 1 Korintiërs 3 – Die kerk is nie in die hande van mense gelaat nie
- 2 Konings 22: 3 – 23: 3 – Ek het die Woord van die Here gekry!
- Psalm 24: 5-10 – Ingebruikneming van die Liedboek – 28 Oktober 2001
- Psalm 24 – Preekskets met die oog op die ingebruikneming van die nuwe Liedboek
- Lukas 7: 1-10 – Ons moet meet, nie weeg nie
PINKSTERFEES
- Johannes 20: 19-25 – Die betekenis, doel en wonder van Pinkster: Die ontvang en gee van lewe
- Handelinge 2: 1-13 – Die doel van die Pinksterverhaal
- 1 Korintiërs 12 – Die gawes van die Gees
- Eksodus 24: 12-18; 31: 24; 2 Korintiërs 3: 1-18 – Die Heilige Gees maak God se Woord lewendig en vry
- Handelinge 2: 1-13 – Die oorsprong en doel van Pinkster
- Handelinge 2: 1-13 – Die waarheid en betekenis van Pinkster
- 1 Johannes 3: 1-8 – Dit is hoe die wind waai
- Handelinge 2: 1-13 – Ek glo!
- Lukas 24: 13-35 – God is in beheer, in hierdie lewe en in die lewe hierna
- Johannes 16: 5-15 – God self voorsien die lied vir die lewe
- Lukas 1: 34-35; Handelinge 1: 6-8; 8: 4-8, 14-17; Lukas 9: 51-55 – Kan mense regtig verander?
- Matteus 8: 5-13; 15: 21-30 – ’n Groot geloof
- Lukas 4: 16-21; Handelinge 2: 14-21 – Wat beteken dit om ontvanger en draer van die Gees te wees?
- Esegiël 37: 1-14; Handelinge 2: 37 – Woorde wat lewe gee