Die Hervormer

Januarie/Februarie 2021 | Jaargang 113| Nommer 9

Ek wens vir jou...

The worries of the old year
still torment us:
the long days of our sorrow still endure…

Ons weet waar ons krag vandaan kom

Ek onthou nog my skok en ontsteltenis toe ek byna ’n jaar gelede in die koerant gelees het wat die Britse premier, Boris Johnson, gesê het..

Die vrede wat alle verstand te bowe gaan

Psalm 131: ’n Pelgrimslied. Van Dawid.

Uit die Woord

Soos ’n kindjie by sy moeder

Sosiale media en bediening

Dinge gebeur so vinnig in die wêreld van sosiale media dat daar ’n goeie kans is hierdie skrywe is reeds uitgedien teen die tyd dat dit gepubliseer word…

Die etiek van genadedood

Tydens die 72ste Algemene Kerkvergadering in 2019 is besluit dat die Kerk by die volgende AKV die kwessie van bystandsdood onder bespreking moet neem…

Sketse uit die geskiedenis van die NHKA: Bybels-reformatoriese teologie

Hervormde teologie word dikwels beskryf as Bybels-reformatoriese teologie…

Geliefde professor skielik oorlede

Prof Theuns Dreyer (emeritus) is gedurende die nag van 15/16 November oorlede…

Drie nuwe proponente gelegitimeer

Donderdag 19 November 2020 is drie studente in die Kerk gelegitimeer en beroepbaar gestel…

Gemeente Coligny se groot hartseer

2020 was ’n jaar vol trauma en intrige. Gedurende Maart is die hele wêreld tot stilstand gebring deur Covid-19 – ook Suid-Afrika en dan ook in die besonder ons kerke…

Stoepstories: Oumie se selfoonobsessie

Gefrustreerde Gabarella van Garsfontein skryf: My Oumie het die Desembervakansie by ons kom deurbring. Ek het verwag dat sy met my gaan raas omdat ek te veel tyd op my selfoon spandeer, toe is dit andersom!