Die Hervormer

April 2021 | Jaargang 114 | Nommer 1 

Meditasie op ’n dooie tuin

Dit is nou net meer as ’n jaar gelede dat ons lewens onherroeplik verander het…

Die kruis het alles verander

Hier is ons ’n jaar later… ’n Jaar waarin Covid-19 deel van ons elke dag se bestaan geword het…

Die lewe tussen twee houtskoolvure

Simon Petrus het hom nog gestaan en warm maak. Die mense by die vuur vra toe vir hom: “Jy is tog nie ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” (Johannes 18: 25, AFR1983)

Uit die Woord

Verraai en verloën

’n Realistiese vooruitsig vir die herstel van die ekonomie

Asof dit nie genoeg was dat die verskillende ekonomieë in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap…

2020 – omtrent ’n jaar vol uitdagings!

Op 17 Januarie 2020 het ons Chrisjan op die lughawe gegroet om solank te begin werk in. Die laaste reëlings moes afgehandel word en die totsiens sê aan almal was een van die moeilikstes…

Covid-nuus uit China

Verlate strate en die voortdurende geloei van ambulanssirenes was ’n algemene verskynsel in China hierdie tyd verlede jaar…

Ons ervaring van Covid-19 in Kanada

Hier sit ons paar Suid-Afrikaners in die noorde van Kanada, in die klein dorp Lac La Biche met sy ongeveer 10 000 inwoners. In die winter is dit hier maklik tot minus 40/45 ºC en in die somer plus 30 ºC…

Covid-19 in Amerika

Meer as ’n jaar gelede het die Covid-19-virus van die Wuhanprovinsie in China versprei na alle kante van die wêreld. Op 21 Januarie 2020 is die eerste geval van dié virus aangemeld in die Verenigde State…

Die vrou in die erediens

As ’n meesterstudent en aspirantpredikant van die NHKA het ek gedurende my studies gereeld gevoel dat ek binne kerklike kringe uitgedaag word as gevolg van my vroulike liggaamlikheid…

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Ds Dirk van der Hoff (1814-1881)

Ds Dirk van der Hoff was die eerste predikant van die Hervormde Kerk na die Groot Trek…

Intekening op Die Hervormer

Die Kommissie van die AKV het by hul ver-gadering gehou in Maart 2021 weer besin oor die elektroniese intekening op Die Hervormer

Stoepstories: Braai of Brandoffers…

Benoude Bertus van Brandvlei skryf: Beste Oupa Stoep, ek het aan Oupa se postuur gesien dat Oupa nie skaam is om te eet nie…