Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Lang pad saam

’n Lang pad saam

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Monday, 1 July, 2024 | Artikels, Stories van hoop

Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit. Nuwejaarswense is reeds vergete. Februarie begin die universiteit. Ek gaan ’n predikant word. Opgewonde. Uiters onseker en bang vir dit wat voorlê. Februarie 1960, en my tasse is gepak. My universiteitsloopbaan gaan weldra...
Liturgiese groei in die NHKA

Liturgiese groei in die NHKA

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 11 July, 2023 | Artikels, Verkondiging

Met verloop van jare het daar dramatiese ontwikkeling plaasgevind wat die Kerk se eredienste betref. Sommige gemeentes het egter so gestagneer dat hul eredienste nog dieselfde lyk as 50 jaar gelede. Die hou van eredienste is feitlik so oud soos die mensdom self....

’n Terugblik op Voortrekkertehuis

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8

Op 19 November 2022 het daar na ’n aantal jare weer ’n reünie van die manskoshuis Voortrekkertehuis in Pretoria plaasgevind. Voortreflike reëlings is getref deur Pieter Kok en sy vrou, Marietjie. Anders as in ons studentejare was dit nie nodig om te kla oor die kos...
Kindernagmaal – waarom nie?

Kindernagmaal – waarom nie?

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 21 June, 2022 | Artikels, Jeugbediening

Ek het tot onlangs in die Hervormde gemeente Nkana in Zambië gewerk. Hier gebruik oud en jonk, almal wat in Jesus glo, Nagmaal. Met die eerste Nagmaalbediening daar het die vraag by my opgekom: Moet ek die kinders verbied om Nagmaal te gebruik? Is die Nagmaal dan nie...
Covid-inenting – ja of nee?

Covid-inenting – ja of nee?

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 13 July, 2021 | Artikels, Barmhartigheid

Maart 2020: Covid-19 tref ons. Dit begin in China en versprei oor die hele wêreld. Ons almal dink dit gaan gou verby wees en dit gaan my en my naastes nie tref nie. Die teendeel gebeur. Dit het tot by ons voordeur gekom en by ons huise ingesluip. Baie van ons het meer...
« Older Entries
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons