by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Tuesday, 27 January, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig te verloor Om op te hou om te rook Om by ’n begroting te bly Om meer geld te spaar of te verdien Om ’n beter werk te kry Om meer georganiseerd te wees Om meer te oefen Om...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
In 2008 gee my goeie vriend, klasmaat en kollega ds Thomas Joubert (aan sy tydgenote ook bekend as Sparks) vir my ’n klein boekie. Dié boekie sou ek weer en weer lees, veral ná my eggenote Hanlie in 2011 vanweë kanker oorlede is. Dis Randy Pausch se boek The Last...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Formidabel. ’n Woord wat ’n mens normaalweg assosieer met iemand wat die liggaamsbou het van ’n Eben Etzebeth. Maar formidabel kom ook in kleiner gestaltes. Hiervan is Tessa Oppermann ’n uitmuntende voorbeeld. Tessa is in Maart 2004 deur dr Paul de Beer op...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Ek was bevoorreg aan die begin van Junie vanjaar om by my ouboet, wat al amper 30 jaar in Engeland bly, te gaan kuier. Hy bly in ’n klein dorpie, Collingham, in Noord-Yorkshire. Sy huis is reg langs ’n pragtige klein kerk, die kerkgebou van die St Oswald’s Parish...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Dat baie dinge baie skeefloop in ons pragtige land, is ’n feit. Dat daar baie probleme is met die infrastruktuur in die land, kan niemand ontken nie. Dat dit wil voorkom asof meer dinge stukkend is en stukkend bly as wat daar dinge is wat reg is en reg loop, is nie...