by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Kom na my toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. (Matteus 11: 28) Lees Matteus 11: 28-30 Danie Botha sing: Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees. Die liedjie sit ’n ondraaglike las op ’n mens, die las om wenner te móét wees. In die...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Wolfgang Amadeus Mozart het die orrel die Koning van Instrumente genoem. Ek is bly ek bevind my in sulke uitgelese geselskap, want dis presies hoe ek oor ’n orrel voel, veral as dit kom by die begeleiding van sang in ’n erediens. Toe ons dus die tyding kry dat...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Op 14 Junie 2020 was dit my voorreg om Kiara Stebbing te doop in Gemeente Kempten. Dit was net nadat ons weer toegelaat is om eredienste te hê met slegs 50 mense in ’n diens. Kiara se ma, Tahlita, het hierdie skildery gemaak van die doop. Dit is vir my besonder...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Die 73ste Algemene Kerkvergadering van die NHKA vind vanjaar van Sondag 2 Oktober tot Donderdag 6 Oktober plaas. Hierdie vergaderings bied ’n besondere geleentheid vir die predikante van die Kerk om bymekaar te kom, en die besluite wat deur die afgevaardigdes geneem...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Friday, 29 May, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Om my teen myself te beskerm, het ek drie tasse wat ek gebruik as ek gaan preek: een vir gewone eredienste, een vir huweliksbevestigings, en een vir roudienste en begrafnisse. Elkeen het die nodige formuliere en ander gebruiksitems vir die erediens ter sprake. Op 15...