by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 10 November, 2025 | Op pad met Iwana...
Het jy onlangs ’n jongman gesien wat die Blitspos se hoogtepunte in ’n videoformaat aanbied en ook gewonder wie is hierdie man? Op pad met Iwana stel graag aan julle bekend: At Hattingh! At is tans ’n derde jaar teologiestudent aan die Fakulteit van Teologie en...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 4 November, 2025 | Op pad met Iwana...
Van kindsbeen af het ds Zilcha Mostert se pa ’n godsdienstige toewyding in sy dogter aangewakker. Dit was ’n toewyding wat die pad na haar teologiese studies en uiteindelik haar roeping as predikant uitgekerf het. Hierdie pad het haar na die NHKA se Gemeente Louis...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Tydens hul vergadering op 20 Oktober 2025 het die Van der Hoff Teologiese Vereniging hul nuwe bestuur vir 2026 verkies. Mev Rolandi McGeer is verkies as praeses, mej Lané Truscott as ondervoorsitter, mej Anuschke Muller as skriba, en mnr At Hattingh as fiscus. Die...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Vanaf Sondag 5 Oktober 2025 arriveer NHKA-predikante en afgevaardigdes van ongeveer 225 gemeentes by Gemeente Midstream Familiekerk in Pretoria vir die 74ste Algemene Kerkvergadering. Die atmosfeer gons met opgewondenheid soos universiteitsvriende mekaar weer sien en...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 16 Oktober, 2025 | AKV 2025
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in 2022 is die Kuratorium getaak om die moontlikheid van die verkorting van...