geskryf deur Mev Wilna Koekemoer (Marble Hall) | Woensdag, 20 Mei, 2020 | Artikels, Vrouebediening
’n Man het sy 80-jarige buurman dopgehou terwyl die buurman besig was om ’n klein perskeboompie te plant. Jy verwag seker nie om perskes van daardie boompie te eet nie? vra hy vir die bejaarde man. Die oubaas rus op sy graaf en antwoord: Nee, op my ouderdom is dit...