by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Donderdag, 29 Februarie, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was. (Lukas 4: 1-2)...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Donderdag, 24 Augustus, 2023 | Die Hervormer, September 2023, Jaargang 116, Nommer 5
Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees? Hy het sy eie Seun nie gespaar nie, maar Hom oorgelewer om ons almal te red. Sal Hy ons dan nie al die ander dinge saam met Hom uit genade skenk nie? Wie kan die...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. (2 Korintiërs 4: 7) Hierdie beeld het so tot my gespreek: kleipotte wat maklik breek. Die tyd en eise van die tyd laat ’n letsel op die...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Net soos die koronavirus in opeenvolgende golwe op die wêreld afrol, het ons gemeentes se aanlyn bediening in reaksie op die virusgolwe uitgerol. Predikante is uit hul gemaksones geruk na ’n nuwe normaal. Maar die nuwe normaal was nie vir almal vreemd nie. Een van die...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Maandag, 27 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Covid-19 het ons lewens oornag verander. Op vele maniere. Van die veranderinge was ten goede, maar hierdie artikel probeer die lens draai na die ekonomie en hoe ons na verwagting die rimpelings daarvan in die Kerk en ons gemeentes gaan beleef. Die ekonoom Dawie Roodt...