Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Midrand – die kort en die lang verhaal

Midrand – die kort en die lang verhaal

by Nándor Sarkady | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6

In die loop van 2022 het die Hervormde Gemeente Midrand in die ring van Johannesburg ontbind en met Gemeente Rooihuiskraal saamgesmelt. Die kerkgebou wat nou verkoop word, was geleë in 10de Weg, Erand Gardens (ook genoem Noordwyk) in Midrand. Dit is aan die westekant...
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Die 1922 Randse mynstaking en die Kerk in die Goudstad (Deel 2)

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Die 1922 Randse mynstaking en die Kerk in die Goudstad (Deel 2)

by Nándor Sarkady | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10

Teen Kersfees 1921 is ’n aantal sake in die industrie aan die Rand op die spits gedryf. Die na-oorlogse depressie na 1918 het vererger. Dalings in pryse van goud en steenkool het die gedwonge sluiting van myne ’n groter realiteit gemaak. Dit sou onvermydelik lei tot...
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Die 1922 Randse mynstaking en die Kerk in die Goudstad (Deel 1)

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Die 1922 Randse mynstaking en die Kerk in die Goudstad (Deel 1)

by Nándor Sarkady | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Nou, ’n eeu na die Randse mynstaking wat deur verskillende bronne met woorde soos opstand, gewelddadige staking, moord en doodslag, verwoesting van eiendom en werksverlies beskryf word, klink dit vir Suid-Afrikaners dalk nie so onbekend nie, sedert die winter van 2021...

Ringsvorming sedert 1909

by Nándor Sarkady | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6

Terwyl tans opnuut aandag gegee word aan die samesmelting van naburige ringe, is dit interessant om terug te kyk oor die proses van ringsvorming sedert 1909. Vir die klein aantal gemeentes in die voormalige ZAR was ringe nie nodig nie. Tog het ds JC de Vries van...

Kerkargivarisse besin oor die toekoms

by Nándor Sarkady | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer

Die jaarlikse byeenkoms van Protestantse Kerkargiewe met Afrikaans as gebruikerstaal het op 11 en 12 Junie in Stellenbosch plaasgevind. Die NG Kerk se Argief in Stellenbosch onder leiding van hul bestuurder, dr Andrew Kok, het die konferensie gereël, en die tema was...
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Kontak ons