by Oupa Stoep | Tuesday, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Me IP Konders van Kammanassie skryf: Beste Oupa Stoep, hier in die Kammanassie is dokters maar yl versprei en moet ons baiekeer onsself regdokter. My moeilikheid waarvoor ek Oupa se hulp nodig het, is dat ek nie meer weet watter kant toe nie. In die ou dae het mens...
by Oupa Stoep | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Parate Petrus van Phalaborwa skryf: Beste Oupa Stoep, dink Oupa dat ons sagte teikens is as ons ’n erediens bywoon in die kerkgebou? En dink Oupa dat ’n mens maar jou pistool of rewolwer moet saambring vir jou eie beskerming en om die ander erediensgangers te beskerm...
by Oupa Stoep | Tuesday, 28 July, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Rustelose Renier van Riemvasmaak skryf: Beste Oupa Stoep, ek sit nou al sedert Maart net hier in my huis en ek kan nêrens heen reis nie. Ek was gewoond om so elke ses weke vir ’n naweek weg te breek en het twee keer in ’n jaar gaan vakansie hou vir ’n week of drie...
by Oupa Stoep | Friday, 26 June, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Zumpie Zorgman van Zeekoevlei skryf: Beste Oupa Stoep, ek is ’n baie positiewe mens en glo ’n mens moet altyd iets positiefs probeer kry selfs uit die slegste van ervarings. Hierdie Covid-storie is vir ons almal sleg, maar dit het my geleer dat ons tegnologie baie...
by Oupa Stoep | Friday, 29 May, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Ignatius Terblanche (ook bekend as IT) van Irene vra: Oupa Stoep, ons het nou in grendeltyd gesien hoe effektief dit kan wees as die eredienste van gemeentes opgeneem word en op YouTube en Facebook beskikbaar gestel word. Wanneer gaan die kerk begin bykom en besef dat...