Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom

Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom

by Oupa Stoep | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6

Middeljarige Maans van Merweville vra: Oupa Stoep, ek besef met ’n skok dat ek nader aan honderd jaar is as aan my geboortedag, en dié wete vul my met groot angstigheid. Aangesien Oupa meer ervaring van hoë ouderdom het as ek, kan Oupa dalk vir my raad gee hoe ek die...
Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom

Stoepstories: Hoekom is elke geleentheid deesdae ’n groot produksie?

by Oupa Stoep | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer

Paniekerige Proponentjie van Petrusville vra: Oupa Stoep, ek is nog nuut in die gemeente en is nou gevra om ’n paartjie se verlowingspartytjie met Skriflesing en gebed te open. Kan Oupa my dalk help met ’n teks vir die geleentheid? Liewe Proponentjie, jy trap nou op...
Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom

Stoepstories: Wat doen dominees in die pandemietyd?

by Oupa Stoep | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4

Bemoeisieke Bettie van Bultfontein vra: Oupa Stoep, ons is nou al amper ’n jaar en ’n half gekonfronteer met die inperkings as gevolg van die pandemie. My vraag is: Wat doen die dominees met al hulle tyd? Huisbesoek kon vir lang tye nie gebeur nie, eredienste is...
Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom

Stoepstories: Halfmas-maskers

by Oupa Stoep | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3

Gemaskerde Gottlieb van Germiston  skryf: Beste Oupa Stoep, ek dra nog baie getrou my masker as ek enigsins in die publiek is, maar ek sien meer en meer mense wie se neuse bo hul maskers uitsteek. Kan Oupa my help om te verstaan of dié manier van dra effektief kan...
Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom

Stoepstories: By Zeerust is die aarde plat

by Oupa Stoep | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2

Zorgsame Zenobia van Zeerust skryf: Beste Oupa Stoep, ek is my lewe lank ’n inwoner van Zeerust en hoor nou die dag dat daar blykbaar ’n kerkraadsbesluit is wat sê dat die aarde plat is hier by Zeerust en nie rond is, soos op ander plekke nie. Kan Oupa my dalk meer...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons