Stoepstories: Spreekbeurte by die AKV

Stoepstories: Hofsake

Benarde Barbara van Brakpan vra: Beste Oupa Stoep, ek werk in ’n speelgoedwinkel en hulle vra my toe om ’n boemerang uit te toets. Ek het gedink ’n mens gooi hom net weg, maar toe kom hy terug en slaan my kop dat die bloed loop. Ek stel toe ’n eis in vir ’n besering...