by Oupa Stoep | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Geriatriese Gertjie van Gouritsmond vra: Beste Oupa Stoep, dit was pas my 75ste verjaardag, maar dit voel soos nou die dag dat ek in graad 1 was. Ek kan letterlik nog die vetkryt en die tamatietoebroodjies, toegedraai in waspapier, ruik. Maar nou is ek ’n driekwart...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Onnutsige Otto van Onseepkans vra: Beste Oupa Stoep, ek het pas my Ford Cortina Vet Ses laat opdoen. Die werktuigkundige het gesê dat ek hom elke drie maande moet vat vir ’n diens. Wat dink Oupa sal die beste wees, dat ek my Cortina bring na die oggenddiens of na die...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 7 Maart, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Duister Danie van Donkerpoort vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet help, asseblief! Hierdie beurtkrag is besig om my onder te kry. Het Oupa dalk enige raad wat my gemoed kan lig? Beste Danie, Oupa het gedink hy het die nodige lig om jou gemoed te verhelder, maar toe...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Pregnante Petra Poggenpoel van Philippolis vra: Beste Oupa Stoep, ek verwag my eersteling en ons het nou ’n hewige twis in die familie oor wat die baba se naam moet wees. My skoonma, Zeldine, dring aan dat sy naam met Z moet begin: Ziggo as dit ’n seuntjie is en...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Wonderende Wilma van Westonaria vra: Beste Oupa Stoep, ek wonder: As Sinterklaas vandag met ons sou kon praat, wat dink Oupa sou hy vir ons wou sê? Beste Wilma, Oupa dink Sinterklaas sou iets soos die volgende sê: Goeiedag! My naam is Nikolaas. Ek is die Biskop van...