Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Nuwejaarsvoornemens

Stoepstories: Nuwejaarsvoornemens

by Oupa Stoep | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Teleurgestelde Tillie van Tsumeb vra: Beste Oupa Stoep, ek het sulke mooi voornemens vir hierdie nuwe jaar gehad, maar hulle het almal hier teen middel Januarie gesneuwel. Het Oupa dalk vir my raad hoe ek meer deursettingsvermoë kan hê in die toekoms? Beste Tillie,...
Stoepstories: Nuwejaarsvoornemens

Stoepstories: My beste Kersgeskenk

by Oupa Stoep | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Egte Elphie van Eerstelingsfontein vra: Beste Oupa Stoep, ek wonder: As Oupa enige geskenk vir Kersfees sou kon kies, wat sou Oupa graag wil hê? Beste Elphie, Oupa het inderdaad iets wat hy erg begeer om as geskenk te ontvang, maar iemand slim soos ’n Elon Musk of ’n...
Stoepstories: Nuwejaarsvoornemens

Stoepstories: Die newe-effekte

by Oupa Stoep | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7

Beangste Brenda van Brandvlei vra: Beste Oupa Stoep, my niggie, Liggelowige Linke van Lakensvlei, vertel vir my dat ek nie moet gaan om ingeënt te word teen Covid nie omdat daar die verskriklikste newe-effekte is. Sy stuur dan ook klompe video’s van sulke bebaarde...
Stoepstories: Nuwejaarsvoornemens

Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom

by Oupa Stoep | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6

Middeljarige Maans van Merweville vra: Oupa Stoep, ek besef met ’n skok dat ek nader aan honderd jaar is as aan my geboortedag, en dié wete vul my met groot angstigheid. Aangesien Oupa meer ervaring van hoë ouderdom het as ek, kan Oupa dalk vir my raad gee hoe ek die...
Stoepstories: Nuwejaarsvoornemens

Stoepstories: Hoekom is elke geleentheid deesdae ’n groot produksie?

by Oupa Stoep | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer

Paniekerige Proponentjie van Petrusville vra: Oupa Stoep, ek is nog nuut in die gemeente en is nou gevra om ’n paartjie se verlowingspartytjie met Skriflesing en gebed te open. Kan Oupa my dalk help met ’n teks vir die geleentheid? Liewe Proponentjie, jy trap nou op...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons