Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Kerkwees in Kerstyd

Kerkwees in Kerstyd

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7

In die kerk hoor ons woorde wat ons nêrens anders hoor nie. Ons hoor van genade, vergifnis, nuwe lewe, vreugde en hoop. Tog het die kerk vir baie mense ’n struikelblok geword wat die vrolike evangelie van Jesus Christus verduister. Dit gebeur veral wanneer die kerk ’n...
Kollektiewe trauma – ’n uitdaging aan die kerk

Kollektiewe trauma – ’n uitdaging aan die kerk

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer

Suid-Afrika is, in die woorde van Charles Dickens, ’n Tale of Two Cities. Dit is ’n land waarin die heel beste dinge maar ook die heel slegste dinge ervaar word. Enersyds is Suid-Afrika ’n uiters mooi land met vrygewige en hartlike mense; terselfdertyd is Suid-Afrika...
Teologiese opleiding in die Hervormde Kerk

Teologiese opleiding in die Hervormde Kerk

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2

Die opleiding van predikante was en is belangrik vir die Hervormde Kerk. Dit is baie duidelik uit die geskiedenis van die Kerk. Wat die inhoud en fokus van predikante se opleiding moet wees, is al dikwels op kerklike vergaderings en in publikasies bespreek. Die...

Sketse uit die geskiedenis van die NHKA: Bybels-reformatoriese teologie

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Hervormde teologie word dikwels beskryf as Bybels-reformatoriese teologie. Die term word gebruik om Hervormde teologie te onderskei van die meer algemene term Gereformeerde teologie. Ander Afrikaanse kerke in Suid-Afrika gebruik weer doelbewus die term Gereformeerd....

Reformatoriese teologie – die kosbare pand van die Hervormde Kerk

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8

Die 72ste Algemene Kerkvergadering (2019) het besluit dat die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) versterk en uitgebou moet word. As deel van hierdie proses, is daar ook besluit dat ’n Sentrum vir Reformatoriese Teologie (SRT) aan die HTK gevestig moet word. Die SRT is...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons