by Redaksie | Maandag, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Suzanne van Deventer, maatskaplikewerkbestuurder by Rata Maatskaplike Dienste verantwoordelik vir die DPS-pleeghuise, is op 19 Maart vanjaar vereer met Solidariteit Helpende Hand se Hoopdraers-toekenning, saam met twee ander maatskaplike werkers wat diep spore van...
by Redaksie | Maandag, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
God vergeet ons nie Ons God is in die hemel, alles wat Hom behaag, doen Hy. … Die Here dink aan ons. … Hy sal hulle wat vir die Here ontsag het, seën – die kleintjies saam met die grotes. Mag julle geseën word deur die Here wat hemel en aarde gemaak het....
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Emerituspredikant ds PJJ (Pierre) Kotzé (74) is net voor 15:00 Saterdag 9 Maart oorlede. Ds Kotzé het middel Januarie ’n operasie ondergaan waartydens ’n hartomleiding gedoen en ’n hartklep herstel is. Hy het aanvanklik goed aangesterk en is van die St...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Gemeente Alberton het Sondag 25 Februarie afskeid geneem van ds PB (Pieter) en Susan Viljoen. Hulle was sedert 24 Mei 1986 (’n volle 38 jaar!) die predikantspaar van Alberton. Ds Viljoen is op 6 Mei 1984 georden en het eers sedert 1984 in Gemeente Weskus gedien. Na sy...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
RING VERGADERPLEK DATUM BRAKPAN Emmaus Kenleaf 5 Mei BRONKHORSTSPRUIT Witbank-Noord 11 Mei om 09:00 CHRISSIESMEER Piet Retief 4 Mei DORSLAND Swakopmund 17 en 18 Mei GERMISTON Alberton 9 Junie om 15:00 HOËVELD Heidelberg 6 April om 09:00 JOHANNESBURG Newlands 11 Mei...