by Redaksie | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Ds JH (Jan) van Staden (65), wat sedert 1986 leraar in Gemeente Bronkhorstspruit was, is Sondag 7 Januarie 2024 oorlede nadat hy ongeveer twee weke lank in die hospitaal was. Ds Van Staden is op 20 Mei 1984 georden en het gedien in Oudtshoorn vanaf 1984 en in...
by Redaksie | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Eendag sal ek weet Nou kyk ons nog in ’n dowwe spieël en sien ’n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle ken. (1 Korintiërs 13: 12, AFR1983) U, Jesus,...
by Redaksie | Dinsdag, 7 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
by Redaksie | Maandag, 6 November, 2023 | November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Met die staatsbesoek van die koning en koningin van Nederland in Suid-Afrika gedurende Oktober 2023 het die TV-span van die kanaal Evangelische Omroep ook by die Nederlandssprekende Gemeente van die NHKA in Johannesburg aangedoen. Hulle wou meer weet oor die...
by Redaksie | Maandag, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
By My is daar rus Ek het rus en kalmte gevind. Soos ’n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het, so het ek tevredenheid gevind. Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd. (Psalm 131: 2-3) Heer, soms word ek ongeduldig as ek meen ek ly onskuldig;maar dan sien...