by Redaksie | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Die Hervormer het in die eerste uitgawe van 2023 berig dat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) op hul bosberaad van 15-18 Januarie indringend besin het oor die opdragte van die 73ste AKV en oor maniere waarop hulle strategies leiding kan gee om...
by Redaksie | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Ek wil die Here loof! Ek wil die Here loof! Here my God, U is baie groot, U is beklee met koninklike luister, U is met ’n kleed van lig omhul. Dit is U wat die hemelkoepel soos ’n tentdoek gespan en vir U ’n woonplek ingerig het oor die waters daarbo, U wat op die...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Bloemfontein 5 en 6 Mei BOTHAVILLE BRAKPAN Selcourt 7 Mei BRONKHORSTSPRUIT Delmas 6 Mei CHRISSIESMEER Carolina 6 Mei 2023 DORSLAND Tsumeb 12 en 13 Mei GERMISTON Groeneweide 11 Junie HOËVELD Eendracht 4 Maart...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Die Van der Hoff Teologiese Vereniging is, soos die tweede deel van die naam aandui, ’n vergadering van teologiestudente wat op ’n gereelde basis byeenkom. Deur die jare het Van der Hoff die plek van heenkome en tuiskoms geword. Dié plek waar studente mekaar beter kon...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Die lig op my pad Ons weet wel dat die wet geestelik is, maar ek, in my sondige aard, is uitverkoop aan die sonde. Ek verstaan my eie optrede nie: Wat ek wil, doen ek nie; maar juis wat ek haat, dit doen ek. En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet...